February 5, 2019 NGKerk

Program vir die week Sondag 03 Feb 2019 09:00 Erediens Hand 21:1-16 D/K: KERKKAS-JEUG 09:00 GEEN KATEGESE – UITNAWEEK 18:00 KOMMISSIE VERG Sondag 10 Feb 2019 BIDDAG: OPV & ONDERWYS EREDIENS Hand 27:1-44 D/ K: JEUGWERK 10:00 KATEGESE (3) 17:00 BELYDENIS AFRONDINGSKLAS Maandag 11 – Woensdag 13 Feb 2019 17:00 BELYDENIS AFRONDINGSKLAS Handelinge 21:1-16 Paulus het die evangelie met oorgawe versprei. Meer as enigiemand anders het hy vir die evangelie geywer: sy drie groot sendingreise was van deurslaggewende belang in die verspreiding van die boodskap van Jesus Christus. Die evangelie het weerklank en neerslag gevind – tot in Efese. Hiervandaan…

November 19, 2018 NGKerk

Program vir die week Sondag 18 Nov 2018 BIDDAG: BESKERMINGSDIENS KERKSANGDIENS 09:00 EREDIENS JOËL 2:12-17 D/K ZAMAR MUSIEKFONDS 10:00 KATEGESE AFSLUITING 10:00 MARGRIETJIE AFSLUITING 18:00 BYBELSKOOL Sondag 25 Nov 2018 BIDDAG: WÊRELDVIGSDAG 09:00 EREDIENS: SAGARIA 3 D/K: KERKKAS 18:00 BYBELSKOOL Bybelleesprogram Oktober/November 2018 18 SONDAG Joël 2:18-32 19 MAANDAG Joël 3:1-11 20 DINSDAG Joël 3:12-21 21 WOENSDAG Nahum 1:1-15 22 DONDERDAG Nahum 2:1-6 23 VRYDAG Nahum 2:7-13 24 SATERDAG Nahum 3:1-13 Alimentasie Klein Konfyt • Klein Blikkie Vrugte POEDINGS Verskeidenheid poedings beskikbaar in kerksaal na Sondag diens. JOËL 2:12-17 Sewe gedigte oor die “tyd” (3:1–4:16) Die konings van Israel het…

November 7, 2018 NGKerk

Program vir die week Sondag 04 Nov 2018 09:00 Erediens Prediker 3 D/K: Zamar Musiekfonds 10:00 Tee Tannie Ina Lightfoot/Rita Crafford 18:00 Bybelskool 18:00 K/Raadsvergadering Sondag 11 Nov 2018 NAGMAAL 09:00 EREDIENS Pred 9:1-18 D/K: KERKKAS 10:00 KATEGESE AFSLUITINGS 18:00 BYBELSKOOL Bybelleesprogram Oktober/November 2018 04 Sondag Prediker 3:18-4:12 05 Maandag Prediker 4:13-5:6 06 Dinsdag Prediker 5:7-16 07 Woensdag Prediker 5:17-6:12 08 Donderdag Prediker 7:1-22 09 Vrydag Prediker 7:23-29 10 Saterdag Prediker 8:1-17 Alimentasie Klein Konfyt • Klein Blikkie Vrugte POEDINGS Verskeidenheid poedings beskikbaar in kerksaal na Sondag diens. Prediker 3 en 4 Sewe gedigte oor die “tyd” (3:1–4:16) Volgens die…

October 30, 2018 NGKerk

Program vir die week Sondag 28 Okt 2018 Hervormingsfees 09:00 EREDIENS Psalm 119: 33-56 D/K Zamar Musiekfonds 10:00 Kategese Klas (25) 18:00 Bybelskool Sondag 04 Nov 2018 09:00 Erediens Prediker 3 D/K: Zamar Musiekfonds 10:00 Tee Tannie Ina Lightfoot/Rita Crafford 18:00 Bybelskool 18:00 K/Raadsvergadering Bybelleesprogram Oktober/November 2018 28 Sondag – Psalm 141 29 Maandag – Psalm 143 30 Dinsdag – Psalm 146 31 Woensdag – Prediker 1:1-18 01 Donderdag – Prediker 2:1-16 02 Vrydag – Prediker 2:17-26 03 Saterdag – Prediker 3:1-17 Alimentasie PAKKIES SOP / PAKKIES SOJA “MINCE” POEDINGS Verskeidenheid poedings beskikbaar in kerksaal na Sondag diens. Hervormingsondag 28…

October 22, 2018 NGKerk

Program vir die week Sondag 21 Okt 2018 BIDDAG: GESONDHEIDSDIENSTE 09:00 EREDIENS Psalm 116 D/K Christina Kiddie 10:00 Kategese Klas (24) 17:00 Magrietjie Vrouebyeenkoms 18:00 Bybelskool Sondag 28 Okt 2018 Hervormingsfees 09:00 EREDIENS Psalm 119: 33-56 D/K Zamar Musiekfonds 10:00 Kategese Klas (25) 18:00 Bybelskool Bybelleesprogram Oktober 2018 21 Sondag -Psalm 111-112 22 Maandag – Psalm 119:1-16 23 Dinsdag – Psalm 119:33-48 24 Woensdag – Psalm 119:49-64 25 Donderdag – Psalm 119:105-120 26 Vrydag – Psalm 127 27 Saterdag – Psalm 130 Alimentasie PAKKIES SOP / PAKKIES SOJA “MINCE” POEDINGS Verskeidenheid poedings beskikbaar in kerksaal na Sondag diens. PSALM 116…

October 14, 2018 NGKerk

Program vir die week Sondag 14 Okt 2018 DANKFEESSANGDIENS 09:00 Erediens : Psalm 91 Deurkoll: Dankoffer 10:00 Kategese Klas (23) 12:00 POTJIEKOS 18:00 Bybelskool Sondag 20 Okt 2018 BIDDAG: GESONDHEIDSDIENSTE 09:00 EREDIENS Psalm 116 D/K Christina Kiddie 10:00 Kategese Klas (24) 17:00 Magrietjie Vrouebyeenkoms 18:00 Bybelskool   Bybelleesprogram Oktober 2018 14 SONDAG Psalm 96 15 MAANDAG Psalm 103 16 DINSDAG Psalm 105 17 WOENSDAG Psalm 106 18 DONDERDAG Psalm 112 19 VRYDAG Psalm 116 20 SATERDAG Psalm 118 Alimentasie PAKKIES SOP / PAKKIES SOJA “MINCE” POEDINGS Verskeidenheid poedings beskikbaar in kerksaal na Sondag diens. PSALM 91 Psalm 91 is ‘n…

October 14, 2018 NGKerk

Program vir die week Sondag 07 Okt 2018 Biddag vir bejaardes 09:00 Erediens : Psalm 33 Deurkoll: Kerkkas 10:00 Tee vir Bejaardes 18:00 Komm Vergadering Sondag 14 Okt 2018 DANKFEESSANGDIENS 09:00 Erediens : Psalm 91 Deurkoll: Dankoffer 10:00 Kategese Klas (23) 12:00 POTJIEKOS 18:00 Bybelskool   Bybelleesprogram Oktober 2018 07 SONDAG – Psalm 81 08 MAANDAG – Psalm 84 09 DINSDAG – Psalm 88 10 WOENSDAG – Psalm 89 11 DONDERDAG – Psalm 90 12 VRYDAG – Psalm 91 13 SATERDAG – Psalm 92 Voorbidding Stiena Burger, Bodleyst 35 , sterk tuis aan Tannie Ansie Niewenhuizen, Stillerwee Tannie Susie Cilliers,…

October 5, 2018 NGKerk

PSALM 8 Die mens is die kroon van God se skepping – prys Hom daarvoor. Psalm 8 is een van die mooiste lofliedere in die Bybel. Die oudste lofliedere was nie aan ’n besondere heiligdom verbind nie, maar is soos oorwinningsliedere (1 Sam 18:7, 21:11; 29:5) spontaan gesing by die plek van redding (Eks 15:19–21) en is by byeenkomste herhaal (Rig 5:11; Ps 118:15). Later was die plek vir die lofpsalm die tempel in Jerusalem (135:2, 21; 100:4). Dit het egter nie uitgesluit dat lofliedere ook buite die tempel gesing is nie (Vgl Psalm 103 en 104). ‘n Mens kry…

October 5, 2018 NGKerk

JOB 11:1-20 Job is in die uiterste vorm van onsekerheid gedompel. Hy is vasgekeer in en met sy lyding ( ‘n vreesaanjaende werklikheid). Sy lyding is nie net vaagweg op die horison nie. Dis in sy gedagte, sy hart en hy voel dit aan sy lyf. Job is hewig ontsteld oor wat met hom gebeur. Maar hy is veral ontsteld oor sy vriende wat so gemaklik oor God praat. Hulle praat asof hulle alles van God weet. En sy diepste lyding is nie dat hy alles verloor het nie, maar dat hy so onseker is oor God. Vir sy vriende…

September 9, 2018 NGKerk

JOB 5:8-27 Job se vriende was naby aan hom en wou hom help. Hulle het vir hom omgegee. Een van die mooi uitdrukkings in die boek is dat hulle by hom op die grond gaan sit het. ‘n Mens sou kon sê dat hulle op dié wyse met hom één wou word en hulleself heeltemal met hom vereenslewig. En so sit-sit het hulle hulle gesprek met hom begin. Maar so ‘n gesprek is nie eenvoudig nie. Dis ook nie maklik om iemand by te staan (of langs sy bed te sit) as dit só sleg met hom gaan nie. Jou…